Padkaart

Lugfoto van Feesterrein -
kliek om te vergroot
Van Johannesburg af:

Klim op die N1 na Polokwane, ± 330 km.
In Polokwane draai regs in Dorp straat.
Ry reguit met Dorp straat tot die stadion / feesterrein aan u linker kant verskyn.

of

Net buite Polokwane vat die "Tzaneen bypass road"
Ry verby stel robotte
Draai links by die eerste vier rigting stop.
Ry reguit met die pad tot die stadion / feesterrein aan u regter kant


Van Louis Trichardt af:

Klim op die N1 pad na Polokwane.
Wanneer u Polokwane inkom sal u Hoërskool Tom Naude aan u linker kant sien.
Ry reguit verby tot u Dorp straat na links kry.
Ry met Dorp straat tot by die stadion / feesterrein.

Van Tzaneen af:

Vat die R528. Klim op die R71 draai links in die "Tzaneen bypass road".
Draai regs by die eerste vier rigting stop en ry reguit tot by die stadion / feesterrein

GPS Koördinate

Polokwane Municipal Airport
Koördinate 23° 55' 35' S, 29° 29? 4' E Desimaal -23.926389°, 29.484444°
Polokwane International Airport
Koördinate 23° 50' 43' S, 29° 27? 31' E Desimaal -23.845278°, 29.458611°

Padkaart
kliek om te vergroot