Staaldraad se lewendige optredes is baie energiek en voorsanger John Tinke kry behoorlik die gehoor aan die gang met sy rasper stem en rou energie.
Al 4 lede van Staaldraad is gesoute musikante wat al die afgelope 5 jaar musiek maak en hulle kuns verfyn en het 7 maande terug hulle platekontrak losgeslaan by LFM Musiek waarvan die bekende kunstenaar Snotkop direkteur is.
'Staaldraad' formed in November 2004 with over 300 successful performances across South Africa will be performing during the Baobab Beat Music Festival.